Onderwysers moet nie stagneer nie en heeltyd negatief wees teenoor ‘n groep kinders nie, behandel hulle met respek en doen moeite om hulle te leer ken en vir hulle ‘n rede te gee om jou te vertrou.
http://www.mrsciguy.com/teachstories.html
Kinders soek iemand na wie hulle kan opkyk, jy as onderwyser mag die enigste persoon wees wat daardie kind kan motiveer om iets meer met sy lewe te doen as om van alkohol en dwelms gebruik te maak. Wees die lig in daardie kind se lewe, deur hom op te bou, motiveer en te vertel van geleenthede daar buite. Vertel hom of haar: “dont let anyone tell you, you CAN’T “!!!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Wat maak onderwysers?
ReplyDeleteHulle maak 'n verskil!
Onderwys is nie 'n werk nie... dis 'n roeping!!!
ReplyDelete