Kinders soek iemand na wie hulle kan opkyk, jy as onderwyser mag die enigste persoon wees wat daardie kind kan motiveer om iets meer met sy lewe te doen as om van alkohol en dwelms gebruik te maak. Wees die lig in daardie kind se lewe, deur hom op te bou, motiveer en te vertel van geleenthede daar buite. Vertel hom of haar: “dont let anyone tell you, you CAN’T “!!!
Sunday, 6 May 2012
Heart of a Teacher
"Those who can, do...Those who can do more, teach."
Kinders moet gelukkig voel om skool toe te gaan, en met vrymoedigheid na onderwysers toe kan gaan. Onderwysers moet 'n veilige omgewing skep vir hul kinders.
Baie waar... Jy weet nie hoe het daardie kind opgestaan en in watter omstandighede hy die huis verlaat het nie. Hartseer as mens die stories so luister van sommige van daardie kinders.
Kinders moet gelukkig voel om skool toe te gaan, en met vrymoedigheid na onderwysers toe kan gaan. Onderwysers moet 'n veilige omgewing skep vir hul kinders.
ReplyDeleteBaie waar... Jy weet nie hoe het daardie kind opgestaan en in watter omstandighede hy die huis verlaat het nie. Hartseer as mens die stories so luister van sommige van daardie kinders.
ReplyDeleteThis comment has been removed by the author.
DeleteOnderwysers is die hoeksteen van 'n kind se onderrig.
ReplyDelete