EinsteinSays
Kinders soek iemand na wie hulle kan opkyk, jy as onderwyser mag die enigste persoon wees wat daardie kind kan motiveer om iets meer met sy lewe te doen as om van alkohol en dwelms gebruik te maak. Wees die lig in daardie kind se lewe, deur hom op te bou, motiveer en te vertel van geleenthede daar buite. Vertel hom of haar: “dont let anyone tell you, you CAN’T “!!!
Sunday, 6 May 2012
Inspirerende Stories van Onderwysers
As mens die agtergrond hoor van sommige van hierdie leerders kan mens half verstaan hoekom hulle deel word van gangs, want dis al waar hulle aanvaar word en voel dat hulle goed genoeg is en tot iets behoort.
Onderwysers moet nie stagneer nie en heeltyd negatief wees teenoor ‘n groep kinders nie, behandel hulle met respek en doen moeite om hulle te leer ken en vir hulle ‘n rede te gee om jou te vertrou.
http://www.mrsciguy.com/teachstories.html
Subscribe to:
Posts (Atom)